Trop Zebras drink by die Bathako dam. Ek hou van almal wat drink en die een wat opkyk na my.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on October 10, 2019 at 10:06pm

Pragtig - 'n strepiefees!

Comment by Ferdinand van der Merwe on October 10, 2019 at 6:15pm

Dis baie mooi

Comment by gabriel parsons on October 10, 2019 at 6:10pm

Baie mooi foto Albertyn

Comment by Pine on October 10, 2019 at 5:53pm

Baie Mooi foto Albertyn! Stem saam oor die opkyk van die een Zebra

Comment by Johan de Beer on October 10, 2019 at 3:53pm

Baie mooi en die opkyk is spesiaal

Comment by Josef Steyn on October 10, 2019 at 3:04pm

Ek glo daar is veiligheid in getalle. Mooi Albertyn.

Comment by Mark on October 10, 2019 at 1:50pm

Baie geluk met die foto, regtig besonderse toneel!

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2019 at 1:14pm

Goeie komposisie met die dam wat 'n driehoek vorm en besonders om so baie zebras bymekaar te kry. Goed gedoen Albertyn.

Comment by Carol van Aswegen on October 10, 2019 at 10:41am

WD dit is baie mooi 

Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2019 at 9:20am

Uitstekende foto.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html