Dankie vir julle terugvoer oor my foto.

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Uitstekende komposisie met die diagonale lyne van beide bokke se nekke wat lei na die watergat. Goeie beplanning.

Comment by Anita du Toit on Saturday

Dis 'n PUIK foto Mark!

Comment by Elna Geringer on Saturday

Treffende herhaling en mooi gefokus Mark

Comment by Pine on Friday

Jou foto is Baie Mooi en besonder skerp Mark!! Is dit vanuit die hide in Mokala geneem?

Comment by Magda vd Merwe on Friday

Mark ek stem met Josef

Comment by Johan Ayres on Friday

'n Pragtige foto. 'n Mens se eerste reaksie is dat dit 'n weerkaatsing is. Baie mooi. 

Comment by Rassie van Graan on Friday

Die herhaling wat byna dieselfde lyk is mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Pragtige foto, alles in plek, mooi Mark.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Herhaling is een van die ontwerpe met sterk trefkrag. Hier voerm die twee koppe sterk herhaling en dit trek mens se oog. Tegnies is die foto baie goed uitgevoer en daar is niks steurend nie. Baie mooi!

Comment by Doretha Kock on Friday

Puik, Mark.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html