Dorstig

Terwyl ons by Sandstone Estate trein gery het, het hulle stilgehou om water in te neem.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Magda jy is sommer top fotograaf, pragtige foto.

Comment by Elna Geringer on Thursday

......en jy was reg met jou kamera om 'n mooi oomblik vas tevang. BGG Marsha

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Dis sommer baie mooi toneel

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Marsha nog ñ baie mooi trein foto wat jy baie goed gefotografeer het. Hou van die Inselberg in agtergrond. WD!

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

'n Ongewone komposisie, maar baie effektief en pragtig! Ek hou van die agtergrond en ook Sandstone se mooi kosmos regs. Die stoom gee balans aan die linkerkant. Baie mooi!

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Baie mooi oomblik vasgevang, Marsha. Miskien net 'n bietjie meer spasie aan bokant van foto gee (as jy kan). Ek stem saam met Josef, die kosmos het ook dadelik my oog gevang. (Hoop jy kon daarvan ook mooi foto's neem).

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Mooi so met die kosmos langs die lokomotief.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html