Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit. Shooting Mode Manual Exposure Shutter Speed 1/800 Aperture Value 8.0 Metering Mode Evaluative Metering ISO Speed 640 Focal Length 200.0mm
Share Tweet
Views: 31
Tags:
Comment
Join Fotoskool
Baie mooi skerp foto Pieter!
Mooi diagonale lyn Pieter. Sy is baie maer en ek wonder hoe lank sy nog gaan hou.
Dis 'n pragtige foto Pieter WD!
Pragtig! 'n Goeie komposisie met baie mooi skerp fokus. Ook mooi kleure. Goed gedoen!
Die kudu leun mooi die foto in, en ek hou ook van die gedeeltelike weerkaatsing in die water. Mooi Pieter.
Mooi weerkaatsing, die koei lyk maar in slegte kondisie, shame.
Pragtig pieter
Pragtig Pieter, ek hou van jou crop ook
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2019 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool