Views: 88

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willem Kruger on January 30, 2013 at 7:45am

@Marietjie - die bye was die wêreld vol, en het ooral om die water gesit, Dus was ek net gelukkig om die een te vang. Ek het nog 'n volgende een wat ek sal pos sodar ek die foto ontwikkel het.

Comment by Willem Kruger on January 30, 2013 at 7:43am

Thanks vir julle kommentaar

Dit is hoekom ek van aksie fotos in die natuur hou - 'n mens kyk na die natuur met 'n totaal ander oog en uit 'n perspektief.  Jy sien dinge raak wat jy nie met die blote oog kan sien nie. Aan die ander kant - dit is uitdagend en nie almal kry dit reg nie. Oefen, oefen, en nogmaals oefen. Ek ry reeds oormore (Vrydag) weer Kgalagadi toe om te gaan "oefen".

Comment by Marietjie Whitehead on January 29, 2013 at 10:53am

Pragtig Willem - mooi skerp.  Wonder of die by dalk in die water was en toe iets beetgekry

het om op te klim - sien die ander een druk mos sy hele bek in die water soos Elizma ook uitwys.

Comment by Hennie Cronjé on January 28, 2013 at 12:38pm

Baie goed gedoen met uitstekende skerp fokus.

Comment by Elizma Fourie on January 28, 2013 at 11:53am

My aarde dit is te oulik en so baie om na te kyk, die by op die kop, die regterkant se voël die lyne wat gaan tussen sy oë en die bek en die kolle langsaan so mooi simetries, die linkerkant se een kyk hoe gaan sy vlerke soos in 'n X en dan druk hy ook nog sy hele bek in die water, ek wonder hoekom. Baie oulike foto en lekker om na te kyk.

Comment by Susan on January 27, 2013 at 9:19pm

Pragtig.  Ek moet sê, dit is verseker 'n "one in a million" skoot.

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 27, 2013 at 5:54pm

dis pragtig en die by is n ongewone vangs

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html