Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:29am

PRAGTIG 

Comment by gabriel parsons on July 11, 2018 at 7:16pm
Mooi vida
Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2018 at 2:36pm

Vida, jy kan darem altyd met 'n verrassing vorendag kom! Hier weer so met die keuse van jou fokus. In Fotoskool moedig ons "iets anders" aan en probeer om nie almal klone van mekaar te maak nie. Ek hou hiervan. Dis beslis iets anders en 'n foto waar die reëls so bietjie gebuig is. Niks daarmee verkeerd nie. Dis 'n foto wat aandag trek - en die aandag behou! Dit sê dis 'n goeie foto. Mooi!

Comment by Vida van Schalkwyk on July 11, 2018 at 1:43pm

sò bedoel ja, josef!

Comment by Josef Steyn on July 11, 2018 at 12:55pm

Die takkies mooi in fokus en die windpomp uit fokus! Laat weet of jy dit so beplan het. Ek glo dat jy dit met 'n doel gedoen het. Laat weet vir ons. Die foto saam met die beskrywende opskrif trek dadelik die aandag.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 11, 2018 at 10:56am

Mooi Vida.  Mooi doringtakkies as raampie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html