Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Koos de Wet on January 3, 2020 at 12:17pm

Dis baie baie mooi

Comment by Tersia Weitsz on January 2, 2020 at 11:30am

Wat 'n skitterende foto!

Comment by Johan Ayres on January 1, 2020 at 10:10pm

'n Skitterende en super super super skerp foto.

Comment by Pine on January 1, 2020 at 9:48pm

PUIK foto van ń pragtige plek Michiel !

Comment by Bessie van der Westhuizen on January 1, 2020 at 8:31pm

Pragtige foto.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 1, 2020 at 8:29pm

well done, wowww!

Comment by Hennie Cronjé on January 1, 2020 at 6:54pm

Sjoe, wat 'n pragtige foto! Die lig op die berge is besonder mooi en word herhaal in die water. Die rooi bootjie is 'n goeie soort van fokuspunt in die voorgrond. Die foto het ook 'n goeie voor- en agtergrond, met mooi diepte. Tegnies is die foto ook baie goed uitgevoer. Baie mooi, Michiel!

Comment by Ella Fourie on January 1, 2020 at 5:47pm

Baie mooi Michiel,  treffend is die diepte, weerkaatsing en aktiwiteit in water is bonus. 

Comment by Josef Steyn on January 1, 2020 at 5:36pm

Wonderlike diepte in die foto Michiel. Goed saamgestelde landskap.

Comment by Dine Potgieter on January 1, 2020 at 5:32pm

'n Pragtige foto van 'n idilliese plek! Ek hou van die rooi bootjie(?) in die voorgrond.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html