n Mens voel maar "klein" as die ou grote so reg op jou afgestap kom. Addo Park

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on May 15, 2019 at 10:17pm

Jammer Albertyn, ek het nou eers gesien ek het jou foto van gister misgekyk.

Comment by Johan Ayres on May 15, 2019 at 10:10pm

Lekker om weer 'n foto van jou te sien, en 'n pragtige een daarby, 3D.

Comment by Pine on May 15, 2019 at 7:13pm

Uitstekende lig het jou gehelp om ń Puik foto te neem Albertyn. En ja dit is baie Intimiderend as hy so na mens toe aankom.

Comment by Tina le Grange on May 15, 2019 at 5:50pm

Alles in plek Albertyn; puik en veels geluk.

Comment by Elna Geringer on May 15, 2019 at 1:00pm

Sjoe Albertyn, baie goed gedoen en ek kan net ditto op alles reeds genoem. BGG

Comment by Gerrie Lambrechts on May 15, 2019 at 11:42am

Baie mooi foto, die lig het mooi saam gespeel.

Comment by Mark on May 15, 2019 at 11:39am

Mooi foto, uniek met die gat in die oor, die ore wat oop vorentoe is, maak dit ook n mooier foto. BGG

Comment by Josef Steyn on May 15, 2019 at 10:34am

Briljante foto van die ou grote Albertyn.

Comment by Rika Schoeman on May 15, 2019 at 10:32am

Die kleure is pragtig en jy het goeie detail in daardie growwe vel gekry. BGG Albertyn.

Comment by Hennie Cronjé on May 15, 2019 at 9:59am

Hierdie foto is 'n uitstekende voorbeeld van die belang van lig - dit maak hierdie foto pragtig en treffend. Die sybeligting bring die detail mooi uit en gee half 'n 3D-effek. Tegnies is die foto goed uitgevoer en jy het goed gedoen om hom effe meer na regs te plaas omdat die lig van links kom. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html