Nouja, uit en tuis en by die huis en nou gaan ons weer aan. Die wegbreek was lekker maar dis lekkerder om terug in ons eie plekkie te wees.

Canon 60D :Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 173 mm
Tyd 1/160 sek
f/18.0
ISO 1000
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 66

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 9:07am

Die drie se strepe vloei so ineen op plekke dat dit 'n geheel vorm. Baie mooi Elna.

Comment by Hennie Cronjé on March 11, 2018 at 6:50pm

Lekker om julle weer terug te hê. Ons sien uit na die foto's. Hierdie een is pragtig met mooi kleure en goeie kontraste. Miskien moes jy die kamera net laat sak het om minder van die stomp bo en meer van die weerkaatsing in te kry.

Comment by Magda vd Merwe on March 11, 2018 at 5:37pm

Pragtige foto Elna, 

Comment by Anita du Toit on March 11, 2018 at 3:16pm

Dis 'n pragfoto en ek sien baie uit na die res!!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 11, 2018 at 1:31pm

Baie mooi foto.  Ek het nou heel tyd gesit en wonder oor die boomstam, in of uit?

Comment by Vida van Schalkwyk on March 11, 2018 at 12:37pm

love it elna! dis interessant dat die voorlywe se strepe in een rigting is, en die boude  s'n  in 'n ander rigting - lyk of  hulle 'n toppie en broek aan het!

Comment by Tersia Weitsz on March 11, 2018 at 12:14pm

Jou modelle het mooi geluister toe jy vra dat hulle van klein na groot moet staan.   Kleure pragtig en baie mooi foto Elna.  Welkom terug

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html