Weereens n ampr-natword oomblik. Die voorkoms van al die driehoeke in die foto het my dit maak kiek. Ok die vertikale beweging van die water agter die rif.
Baie dankie vir elkeen se komentaar op my foto’s!

Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on July 12, 2019 at 11:18pm

Uitstekende wyehoeklens fotografie. Ook pragtige kontras.

Comment by Karen Kemp on July 12, 2019 at 8:35pm
weereens interessante seetoneel...ja jy moes seker vinnig speel..
Comment by Tina le Grange on July 12, 2019 at 6:46pm

Mickey ek hou ook veral van die swart en wit wat goeie kontras wys.

Comment by Christa Snyman on July 12, 2019 at 6:40pm

Die lae hoek, kontras en strepe van bewegende water is absoluut puik, Mickey.

Comment by Magda vd Merwe on July 12, 2019 at 6:31pm

Baie mooi Mickey

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 4:02pm

Lekker lae-sluiterspoed werk!

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:29pm

UITSTEKEND 

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2019 at 10:12am
Iets besonders!
Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 9:38am

Goeie foto Mickey. ’n Kleur foto is seker te besig met die klippe en bamboese regs.

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2019 at 6:29am

Mickey, uitstekend vir S/W ñ treffer met goeie DOF. WD!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html