Dankie vir die kyk en kommentaar op my foto, ek waardeer dit.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/400
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 400
Focal Length 150.0mm

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:22am

UITSTEKEND 

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 12:12am

Aksie soos net Addo kan oplewer.. Pragtig Pieter!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 25, 2020 at 9:02pm

Baie mooi foto, skerp fokus. 

Comment by Josef Steyn on March 25, 2020 at 8:42pm

Goed gevang Pieter. Lyk of die een baie dors is en die ander een moet help!!

Comment by Tina le Grange on March 25, 2020 at 8:21pm

Pieter, skitterend met die twee so bymekaar in die modderwater.

Puik fokus

Comment by Magda vd Merwe on March 25, 2020 at 4:20pm

Oulik Pieter. Mooi foto

Comment by Rika Schoeman on March 25, 2020 at 12:37pm

Mooi aksie vasgevang tussen die twee wat so speel in die water Pieter.

Comment by Hennie Cronjé on March 25, 2020 at 11:27am

Pragtig! Die foto is baie goed uitgevoer. Daar is baie mooi interaksie tussen die twee olifante. Mooi!

Comment by Vida van Schalkwyk on March 25, 2020 at 10:10am

woww, love it pieter!!

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 25, 2020 at 9:54am

uitstekend

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html