Ons telefoonlyne is gesteel, ons was vir lank sonder internet oorgeskakel na n ander verskaffer. Is nog sonder telefoon. Gelukkig is my kamera nie ook weg nie.

Views: 68

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on February 10, 2018 at 11:29am

Pragtig Marsha

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 10, 2018 at 11:05am

pragtig skerp met mooi versadigde kleure

Comment by Gerrie Lambrechts on February 10, 2018 at 8:30am

Oulike idee.  Mooi herhaling. Goed gedoen.

Comment by Tersia Weitsz on February 10, 2018 at 8:22am

Baie oorspronklik en mooi!

Comment by Hennie Cronjé on February 10, 2018 at 7:53am

Dit wys net hoe afhanklik ons van lyne, rekenaars, ens, geraak het. Ek is bly jy het weer hier uitgekom. Dis 'n pragtige foto met goeie opstelling en baie interessant. Ook baie goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on February 10, 2018 at 6:32am

ñ Mooi opstelling met herhaling in die glase. Goed gedoen Marsha.

Comment by Christa Snyman on February 9, 2018 at 11:00pm

Pragtige foto Marsha, hou baie van jou opstelling en die hout oppervlak doen beslis iets aan die foto.

Comment by Neville Hein on February 9, 2018 at 8:47pm

Baie mooi Marsha.

Comment by Josef Steyn on February 9, 2018 at 7:31pm

Mooi foto. Ek dink ons moet ons eie sateliet opskiet, net vir Fotoskool gebruik!

Comment by Dine Potgieter on February 9, 2018 at 7:07pm

Ai tog - die land waar handjies nie tuisgehou kan word nie...Pragtige foto!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html