Ek het bietjie saam met Hennie met Makro foto's gespeel tydens sy kursus in Barkly Oos die afgelope week.

Views: 82

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on May 6, 2014 at 12:06am

Die eenvoud is so sterk en kyk net hoe lekker onderstebo is die aarde. Pragtig.

Comment by Doretha Kock on May 5, 2014 at 12:17pm

Besondere mooi druppel en weerkaatsing.  Hou ook van die kurwe wat die blaar maak.

Comment by Tina le Grange on May 4, 2014 at 12:17pm

Igno ek hou van die komposisie, goeie eenvoud en weerkaatsing in die druppel. Pragtige foto.

(is die kolletjies wat ek sien noise of is dit dalk my skerm?)

Comment by Fred Beck on May 4, 2014 at 11:56am

Wil nog steeds weet hoe kry julle sulke groot druppels?

Comment by Amanda Coertze on May 4, 2014 at 6:34am

Pragfoto!!

Comment by Tersia Weitsz on May 4, 2014 at 4:48am

Pragtig

Comment by Dine Potgieter on May 3, 2014 at 8:51pm

Pragtige foto - ek kies ook die een.

Comment by Liz on May 3, 2014 at 7:37pm

Pragtig en ek verkies die ene bo die ander ene. Welgedaan en goed gespeel.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 3, 2014 at 7:19pm

Baie mooi eenvoud, kleur en plasing.  Goed gedoen.

Comment by Piet Nel on May 3, 2014 at 7:18pm

pragtig Igno 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html