Spesiaal vir Johan Ayres. (Ek doen ook dikwels makro!!) Ek was nogal verbaas oor al die kleure wat ek uit hierdie foto kon haal.

Views: 71

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 7, 2017 at 8:15pm

Dankie vir die kyk almal van julle.

Comment by Magda vd Merwe on December 7, 2017 at 5:46pm

Pragtige JOsef.

Comment by Doretha Kock on December 7, 2017 at 2:40pm

Josef, pragtig kleurvol en treffend.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2017 at 2:02pm

Baie mooi.  Ai ek besef nou ek mis die druppels omdat hier niks tuinwater is nie.

Comment by Elna Geringer on December 7, 2017 at 1:11pm

Vol punte Josef, dis ongelooflik mooi

Comment by Tersia Weitsz on December 7, 2017 at 7:33am

Pragige agtergrond en die mooiste prentjie vasgevang in die druppel, pragtig Josef

Comment by Willie Schoombee on December 7, 2017 at 7:22am

Josef goeie resultaat en mooi een vir die tema. Pragtig uitgevoer!

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2017 at 6:23am

Delikaat en pragtig!! Uitstekend uitgevoer. Dis baie mooi.

Comment by Johan Ayres on December 6, 2017 at 9:55pm

Baie dankie Josef. Dalk nie so skerp soos jy dit sou wou gehad het nie, MAAR, en is dit nie die wonder van makro nie - die feit dat 'n mens eintlik eers die geskenkpakkie sien wanneer jy die foto op jou skerm laai. Dan kom daar allerhande verrassings uit, soos die pragtige kleure wat jy hier gekry het en wat jy nie aanvanklik met die blote oog so goed in die druppel kon waarneem nie. Voorwaar 'n wonderwêreld wat voor 'n mens se oë deur makrolens ontvou! Ek en my vrou het juis net vandag weer gepraat oor die dankbaarheid wat ons behoort te hê vir die feit dat 'n mens oë het - iets waavroor 'n mens nooit genoeg dankie kan sê nie.

Comment by Christa Snyman on December 6, 2017 at 9:43pm

Baie mooi kleurvolle foto, Josef.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html