Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Tuesday

Pragtig Elaine!

Comment by Elaine de Bruin on Tuesday

Baie dankie almal. Sal foto crop, dankie vir die raad Hennie.

Comment by Susan on Monday

NICE! hou van dit

Comment by Christa Snyman on Monday

Pragtige fokus op druppels, Elaine. Ditto op ander se kommentaar omtrent die uitfokus blare.

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Pragtig! Die druppels in die middel is mooi skerp met pragtige kleure. Jy kan 'n tweede foto hiervan maak, in portret formaat. Sny die foto so dat die middelste ry druppels 'n derde van regs is met die uit-fokus deel die linker 2/3.

Comment by Elizma Fourie on Monday

Baie pragtig, en mens kan sien dit is nie 'n groot blom nie, aangesien die druppels so groot is. Die uit focus blare voor en aan die kante lei mens se oog mooi naai die supper skerp druppels en blaar in die middel

Comment by Willie Schoombee on Monday

Elaine jou foto is pragtig so met die druppels wat goeie effek gee.

Comment by Anita du Toit on Monday

Baie mooi fokus op die druppels in die middel Elaine!! WD!

Comment by jan jordaan on Monday

BAIE MOOI 

Comment by Vida van Schalkwyk on Monday

well done!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html