Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on Thursday

Baie dankie vir die terugvoer Anita, Mark, Josef, Koos, Dine, Pine, Donald, Pieter, Hennie, Rika en Tersia.

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Iets anders en mooi

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Die borrels versterk die effek van die drywende korrels en gee ook mooi tekstuur aan die foto.

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

'n Interessante tekstuur, met 'n ongewone onderwerp. Dis baie mooi en goed gedoen. Miskien effens onderbelig, maar ek vind sekere foto's raak onderbelig wanneer mens hulle op Fotoskool laai.

Comment by Pieter Steyn on Wednesday
Mooi een Carl
Comment by Donald Daniel Jacobs on December 3, 2019 at 9:23pm

pragtig

Comment by Pine on December 3, 2019 at 9:01pm

Baie goed gedoen hiermee Carl!

Comment by Dine Potgieter on December 3, 2019 at 8:40pm

Pragtig - iets anders.

Comment by Koos de Wet on December 3, 2019 at 6:16pm

Pragtig Carl, is hulle oppad bottel toe?

Comment by Josef Steyn on December 3, 2019 at 5:49pm

Ongewoon en mooi met 'n aandagtrekkende titel!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html