Het die ladybug op 'n aalwyn blom afgeneem verlede week na die reën.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elaine de Bruin on June 10, 2018 at 12:05pm

Dankie Magda, Gerrie en Hennie

Comment by Hennie Cronjé on June 9, 2018 at 5:59pm

Pragtig! Die rooi aan die regterkant is bietjie oorweldigend. Jy kan in Levels kyk of die histogram aan die regterkant in is of nie. Indien nie (as dit verby die regter onderste hoek gaan) beteken dit die roooi is oorbelig. Ek lig dit spesifiek uit, omdat rooi maklik oorbelig. Ek weet nie hoekom nie.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 9, 2018 at 2:55pm

So leer ons bymekaar se foto's, dankie hiervoor.

Comment by Magda vd Merwe on June 9, 2018 at 12:38pm

Pragtig Elaine, maar stem met Elna.

Comment by Elaine de Bruin on June 9, 2018 at 11:50am

Dankie Elna, sal bietjie gaan kyk na die videos. Dankie vir die raad, ek stem saam, sal dit crop.

Comment by Elna Geringer on June 9, 2018 at 11:03am

Igno se video van Donderdagaand het gegaan oor "harmonie en disharmonie" in ons fotos. In hierdie toneel wil "disharmonie" nogal 'n rol speel en die rede hoekom ek so sê, is agv die baie sterk en helder, oranje kleur aan die regterkant. Die oog sien mos nou maar die helderste deel van ons fotos 1st raak. Jou titel is "Ladybug" en daarmee wil jy ons aandag op die Besie vestig maar die sterk kleure regs, trek te veel aandag. Krop die Besie meer in portret formaat en kyk hoe sien die oog dan die hoofelement, die Besie 1ste raak. Gits Elaine, ek hoop dit maak sin. Gaan kyk gerus na die video as jy dit nog nie gesien het nie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html