Eerste foto vir Lente!

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 4, 2018 at 5:32pm

Elaine, ek bly maar bang vir spinnekoppe; dankie dat jy geantwoord het.

Comment by Elaine de Bruin on September 4, 2018 at 9:19am

Tina, Ja dis die kleintjies wat so spring. Hulle is glad nie gevaarlik nie.

Comment by Elaine de Bruin on September 4, 2018 at 9:18am

Dankie Tina, Pieter, Josef, Elsa, Christa. 

Comment by Christa Snyman on September 3, 2018 at 9:59pm

Uitstekende foto, Elaine (jou makro foto's maak mens lus om die makrolens weer af te stof).WD!

Comment by Elsa crous on September 3, 2018 at 8:37pm

Uitstekend Elaine maar hulle is nie my vriende nie

Comment by Josef Steyn on September 3, 2018 at 8:26pm

Hy lyk gevaarlik. Pragtig gedoen.

Comment by Pieter Steyn on September 3, 2018 at 6:07pm

Baie goeie makro werk - skerp

Comment by Tina le Grange on September 3, 2018 at 4:49pm

Perfek Elaine; baie geluk!

Is dit die spinnekoppe wat spring?

Comment by Elaine de Bruin on September 3, 2018 at 4:05pm

Dankie Hannes, Donald, Magda, Bruwer, Tersia, Willie, Rika, Hennie en Gerrie.  Nee, dis 'n blom! :)

Comment by Gerrie Lambrechts on September 3, 2018 at 2:51pm

Van jou kan ek so foto verwag.  Puik Elaine.  Moenie vir my sê dit het op ’n kombersie gesit nie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html