Het die foto so paar maande terug afgeneem, nadat dit gereën het.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elaine de Bruin on Saturday

Baie dankie Dean, Linda, Josef, Theresa, Magda, Rika, Gerrie, Anita, Hennie en Elna

Comment by Elna Geringer on Thursday

WOW.....dit lyk soos 'n verloofringetjie. WD met die weerkaatsing in die druppel Elaine. Ek geniet jou kreatiewe idees

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Uitstekend! Dis ‘n treffer. Baie mooi en ook baie goed uitgevoer. Mooi skerp fokus met pragtige kleure. Mooi!

Comment by Anita du Toit on Thursday

Wow dis nou pragtig Elaine!

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Pragtig Elaine.

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Die sirkel ontwerp is pragtig. Goed gedoen Elaine.

Comment by Magda vd Merwe on June 13, 2018 at 7:54pm
Briljant en mooi raak gesien.
Comment by Theresa Botma on June 13, 2018 at 6:33pm
Regtig ‘n groot wow!
Comment by Josef Steyn on June 13, 2018 at 5:42pm

Mooi een Elaine. Kleurvol en skerp waar dit belangrik is. Mooi agtergrond.

Comment by Linda Erasmus on June 13, 2018 at 5:22pm

sjoe dit is nou mooi! goed gedoen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html