Palm bome is vir my een van die mooiste bome naas wilger bome. Palms juig terwyl wilgers treur.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on July 13, 2017 at 4:16pm

Mooi skerp Rita. Ek sou egter, as dit moontlik was, al die boom se blare wou sien.

Comment by jan jordaan on July 13, 2017 at 12:37pm

BAIE MOOI 

Comment by Anita du Toit on July 12, 2017 at 11:57pm

Uitstekende fokus, ek sou net die blare en boom se voet heeltemal in die prentjie wou sien... dis nou te se as daar nie onwelkome objekte aan die kant is nie.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2017 at 7:56pm

Waar woorde.  Baie mooi foto.

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2017 at 3:05pm

Baie mooi gedoen Rita

Comment by Magda vd Merwe on July 12, 2017 at 2:39pm

Rita dis n pragtige foto

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2017 at 2:20pm

'n Pragtige foto! Mooi eenvoud en goeie kontras. Die effense eksentriese plasing is baie goed. Ook mooi skerp met goeie beligting. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html