Views: 78

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on March 22, 2014 at 7:22pm

mooi een en welkom hier by fotoskool

Comment by Susan on March 22, 2014 at 12:12am

Fokus mooi skerp en beligting is sag. Sy lyk lekker kwaai en haar oë vertel 'n "storie". Mooi.

Comment by Pierre Hardinge on March 21, 2014 at 4:47pm

Welkom by foto Fotoskool Gerhard.....die ongewone hoek trek nogal aandag

Comment by Gerrie Lambrechts on March 21, 2014 at 1:01pm

Welkom by fotoskool, ek hoop jy gaan sommer gou tuis voel hier by ons.  Pragtige model met mooi oë.  Die foto is uit ’n ongewone hoek geneem, met baie mooi beligting.

Comment by Anita du Toit on March 21, 2014 at 11:32am

Jy het baie mooi beligting op haar gesig, dit lyk net of die foto portretformaat in die regop posisie moet wees. Pragtig gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html