Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on October 22, 2019 at 6:14am

Hier is drie elemente wat met mekaar meeding om eerste plek vir aandag: die hopies en bossies in die voorgrond, die wit klippe in die middelgrond en dan die gebou. Al drie trek omt rent ewe sterk aandag. Hoewel jy die foto baie goed uitgevoer het, is hierdie aspek van komposisie iets om te vermy. Bou altyd ‘n fokuspunt in (behalwe by tekstuur en herhalling, waar dit nie noodwendig nodig is nie). Jy kon hier bv met ‘n wyehoek lens die groen bossies in die voorgrond veel sterker laat vertoon het en dit sou ‘n groot verskil gemaak het. 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html