Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Visually Spoken on April 17, 2018 at 8:36am
Hallo Christa, dankie vir die mooi woorde! Dit is Bethlehem Voortrekker Hoërskool in die Oos-Vrystaat...
Comment by Willie Schoombee on April 17, 2018 at 7:30am

Wow, seker ñ eerste vir FS, dit is treffend en uiters professioneel gedoen, puik fotografie!!

Comment by Christa Snyman on April 16, 2018 at 9:36pm

Skitterend en welgedaan! Vir interessantheid watter skool is dit?

Comment by Visually Spoken on April 16, 2018 at 8:21pm
Hallo Hennie - Ja, ek het die beligting, fotos en uitleg gedoen. Sal oor die volgende paar dae so bietie meer van die bemarkingsmateriaal oplaai en afsluit met die ligte opstelling van die shoot. ('n Skematiese tekening). Dankie almal vir die mooi woorde!
Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 7:55pm

Hierdie skool het groot ambisie en sien vir baie kans! Dis 'n pragtige foto! Ek lei af jy het die komposisie en fotografie gedoen. Dis uitstekend met goeie trekkrag. Pragtige kleure, skerp fokus en kwaliteit fotografie in terme van beligting, kleure en kontraste. Mooi!

Comment by Hans Myburg on April 16, 2018 at 7:25pm

baie goed gedoen ,mooi so.

Comment by Elizma Fourie on April 16, 2018 at 7:08pm

Dit is nou pragtig gedoen, klop jouself op die skouer

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html