Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dawid Roos on Saturday

Ek is mal oor katte.. mooi om die fotos te sien..

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Die groot probleem wat jy gehad het is om die hare te selekteer. Ek weet nie watter verwerkingsprogram jy het nie, maar in Photoshop is die volgende. Wanneer mens selekteer soos jy gedoen het, moet mens Refine Image kliek. In die menu wat opkom is Smart selektion aan die bokant. Daar moet mens die radius stel en Photoshop sal die hare selekteer.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html