Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 8:56am

Dis pragtig met skerp fokus op die by en regter blom. Jy kan oorweeg om die linker blom af te sny en ook bietjie onder. Verder baie mooi!

Comment by Pieter Steyn on April 16, 2018 at 5:31am

mooi een Donald

Comment by Pierre Hardinge on April 16, 2018 at 4:29am

pRAGTIGE dONALD wd!!

Comment by Elizma Fourie on April 15, 2018 at 8:57pm

Pragtig Donald, die ou gaan met oorgawe in vir sy werk

Comment by Johan Ayres on April 15, 2018 at 8:23pm

Pragtig, kleurvol en skerp.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html