die piepklein gogga op my stoep sien hardloop en npaar fotos geneem. nogal vinnig vir sy +- 2mm lyf

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on July 13, 2018 at 9:08am

Mooi kontras tussen die gogga en die agtergrond Donald.

Comment by Willie Schoombee on July 13, 2018 at 7:46am

Ek dink ook jy het baie goed gedoen in aggeneem die omstandighede Donald.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 8:05pm

Baie mooi geneem.

Comment by Josef Steyn on July 12, 2018 at 7:24pm

As so 'n klein besie aan die beweeg is, is dit moeilik om hom skerp te kry want jy moet uiteraard uit die hand skiet. Gegewe al hierdie probleme het jy goed gedoen om hoegenaamd iets te kry! Die onderste een sommer heelwat beter.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 6:04pm

‘n Pragtige klein goggatjie - seker ‘n kewertjie. Met die vinnige beweeg daarvan, moes jy ‘n vinnige spoed gebruik en vandaar ‘n vlak velddiepte. Dit het gemaak dat die kop uit fokus is, al is die lyf skerp. Behalwe dit, het jy goed gedoen met ‘n pragtige foto van die kewertjie. 

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 12, 2018 at 5:53pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html