het die sprinkaan van 2 kante afgeneem…. bo was die kant in die skadu en onder sonkant……. hy het bly skuif , kon hom ook nie van voor kry nie. het bly skuif

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on Friday

Die onderste foto is redelik skerp Donald. Ongelukkig is daar redelik baie verwerkingsfoute wat opsigtelik is veral as mens inzoom.

Comment by Magda vd Merwe on Friday

Pragtig Donald

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Onderste een verkies ek ook. Mooi.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Ek hou meer van die onderste een, want die boonste een het bietjie min asemruimte rondom. Die fokus op die onderste een lyk ook beter. Mooi kleure op albei met 'n goeie agtergrond (veral onder). Jy kan in die onderste een die vertikale lyntjie in die agtergrond uihaal. Goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on Friday

Mooi Donald. Ek hou nogal baie van die onderste een.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Friday

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html