Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Martie Venter on Friday

Sjoe - dis pragtig, Donald!

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Pragtig Donald! Die kleur is treffend teen die swart agtergrond.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Topklas Donald. Jy kry 'n goue ster op die voorkop!!

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Baie goeie foto kwaliteit hier Donald, puik gedoen!!

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Pragtig Donald

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Baie mooi

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Baie mooi met skerp fokus en kleure.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis pragtig en perfek uitgevoer! Die lig val baie mooi om mooi halo’s te gee en die kleure en agtergrond is uitstekend. Baie mooi en geluk met hierdie foto!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html