onderste foto ….. pet-rock--troetel rots..... net n wys foto

Yashica was a Japanese manufacturer of cameras, originally active from 1949 until 2005 when its then-owner, Kyocera, ceased production. In 2008, the Yashica name reappeared on cameras produced by the Hong Kong-based MF Jebsen Group. In 2015, trademark rights were transferred to Yashica

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 2, 2020 at 1:08pm

Mooi geneem, goeie versamel item.

Comment by Pieter Steyn on June 2, 2020 at 6:41am

mooi een Donlad

Comment by Pine on June 1, 2020 at 11:03pm

Baie spesiaal en ń goed uitgevoerde foto ook Donald!

Comment by Tina le Grange on June 1, 2020 at 6:33pm

Donald baie mooi skerp, goed geplaas met 'gesiggie' wat regs kyk

Die model wys hoe bederf ons tans is met ons tipe kameras.

Comment by Hennie Cronjé on June 1, 2020 at 6:01pm

Nou maak hy oop! Dis 'n klassieke kamera - Yashica. Ek weet egter nie of die firma nog bestaan nie. Baie goed gefotografeer.

Comment by Hans Myburg on June 1, 2020 at 2:27pm

My pa het net so n kamera gehad,selfde maak en die ou kerel het mooi fotos met daardie kamera geneem,mooi foto van hom.

Comment by Hennie Cronjé on June 1, 2020 at 2:12pm

Hierdie foto wou nou nie oopmaak nie - jammer!

Comment by Tersia Weitsz on June 1, 2020 at 1:36pm

Laat my wonder, moet redelik oud wees, mooi gedoen Donald

Comment by Josef Steyn on June 1, 2020 at 1:32pm

Dis nou regtig uit die argiewe. Mooi Donald.

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 1, 2020 at 7:58am

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html