Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 15, 2018 at 12:32pm

Dankie almal en dit is n stoof smeltdraad hoewel dit nie beperk was tot stowe nie

Comment by Susan on July 14, 2018 at 8:39pm

Sê ek ook. Mooi skerp focus op die onderste foto. Ek aanvaar dit is 'n ou Stoof "fuse"

Comment by jan jordaan on July 14, 2018 at 5:31pm

STEM ONDERSTE EEN PUIK 

Comment by Josef Steyn on July 14, 2018 at 5:19pm

Die 2de een beter en mooi Donald.

Comment by Rassie van Graan on July 14, 2018 at 9:36am

Hou van die tweede een!  Mooi skerp!

Comment by gabriel parsons on July 14, 2018 at 9:06am

Mooi Donald

Comment by Martie Venter on July 14, 2018 at 9:03am

Donald, die tweede een lyk pragtig skerp!

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 14, 2018 at 8:59am

is dit beter

Comment by Hennie Cronjé on July 14, 2018 at 8:17am

'n Mooi objek, maar ook uit fokus soos die glas van vroeër. Daar is iets fout met jou opset. Dit kan wees dat jou kamera se verstelling nie reg vir jou oog is nie. Gaan bietjie in op die probleem.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html