_DSC7678

Brommer

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on Saturday

Baie dankie almal die die kyk en kommentaar!

Comment by Elna Geringer on Friday

Pragtig gedoen JJ

Comment by jan jordaan on Friday

IETS ANDERS, PUIK WD 

Comment by Willie Schoombee on Friday

Baie kreatiewe foto waarvan ek sommer baie hou JJ wd!

Comment by Dine Potgieter on Thursday

Beaut!

Comment by Christa Snyman on Thursday

Pragtig skerp fokus, hou van die wit agtergrond en stem ook saam met die nouer crop.

Comment by Tina le Grange on Thursday

JJ om alles so skerp in fokus te kry en met helder kleure, verdien 'n goue beker.

Veels geluk.

Comment by Johan Ayres on Thursday

'n Vuil vlieg op 'n skoon agtergrond! Mooi kleure, as 'n vlieg mooi kan wees.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Baie mooi skerp en kleurvol JJ. Stem saam oor 'n bietjie nouer crop.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

goed gedoen JJ.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html