Foto in Rockies Kanada geneem.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 12:32pm

Baie mooi gedoen Wilfred.

Comment by Christa Snyman on August 14, 2019 at 11:41am

Pragtig, ditto op al die kommentare.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2019 at 8:37am

Goed raak gesien en mooi geneem.  Dankie vir die mooi foto uit die verre Noorde.

Comment by Tersia Weitsz on August 14, 2019 at 8:20am

Baie mooi foto

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2019 at 5:28am

Dis darem mooi om 'n rivier te sien met soveel mooi skoon water in. Die komposisie van hierdie foto is baie goed. Die rivier en vallei verder aan lei jou oog mooi na die wolke regs bo. Dit gee mooi diepte. Verder vorm die berge weerskante goeie balans.  Hierdie foto vertoon besonder mooi op volgrootte. Miskien jammer die voorgrond is uit fokus, maar dis nie steurend nie omdat dit baie klein is. Baie mooi!

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html