Skuil onder hom, daar is soveel kennis - skuilplek vir vele

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marita McCabe on March 28, 2020 at 4:57pm
Dankie almal vir die kommentare, likes, views .....
Comment by Gerrie Lambrechts on March 28, 2020 at 12:32pm

Mooi toneel, met mooi eenfout en goeie foto.

Comment by Rika Schoeman on March 28, 2020 at 11:04am

Die enkele boom is treffend Marita. Reeds raad gekry oor crop.

Comment by Pine on March 27, 2020 at 11:23pm

Baie mooi Marita! Stem saam met die afsny voorstel.

Comment by Dine Potgieter on March 27, 2020 at 9:26pm

Baie mooi - dit maak my sommer lus om te gaan stap...

Comment by Magda vd Merwe on March 27, 2020 at 7:40pm

Pragtige foto Marita, ek stem met Hennie

Comment by Josef Steyn on March 27, 2020 at 7:18pm

Pragtig Marita.

Comment by Neville Hein on March 27, 2020 at 6:40pm

Mooi foto Marita, en goeie kommentaar van Anita en Hennie.

Comment by Marita McCabe on March 27, 2020 at 6:13pm

Dankie vir julle kommentaar.  Ek het nogal gecrop en was te bang vir te veel!!! Ai tog, sal dit regtig doen.

Comment by Hennie Cronjé on March 27, 2020 at 6:03pm

Die eenvoud val mens op en gee karakter aan hierdie foto. Jy kan oorweeg om heelwat bo en links af te sny, sodat die boom op 'n derde is van links.. Die mistigheid op die groot berg sal dan ook mooi uitkom.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html