DSCN6020_0467a

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on January 20, 2017 at 10:45pm

Pragtige foto, Ansie (stem saam oor die kleure wat bietjie sag is).

Comment by Susan on January 20, 2017 at 8:58pm

Pragtig. Kyk nou net hoe klein is hy in vergelyking met die kraan. MOOI

Comment by Josef Steyn on January 20, 2017 at 6:50pm

Mooi gedoen Ansie.

Comment by Linda Erasmus on January 20, 2017 at 6:47pm

pragtig

Comment by Anita du Toit on January 20, 2017 at 5:40pm

Dis vir my 'n pragtige foto Ansie!

Comment by Hennie Cronjé on January 20, 2017 at 3:08pm

Die voëltjie is baie goed gefotografeer met skerp fokus. Ek wens net hy het bietjie sterker uitgestaan. Mens kan dit op Photoshop bewerkstellig.

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 20, 2017 at 2:04pm

pragtig.

Comment by jan jordaan on January 20, 2017 at 9:52am

BAIE MOOI WD 

Comment by Gerrie Lambrechts on January 20, 2017 at 9:06am

Tog te mooi. Jy kan dalk die voëltjie se kleure so bietjie uitbring. Die gesiggie spreek boekdele.  'Moenie water mors nie of ek wens hier is water'.

Comment by Cathy Volker on January 20, 2017 at 9:06am

Stunning shot and I love all the colours

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html