Ons het in Corfu met ‘n sogenaamde “duikboot” op die see gevaar; aanvanklik op die dek gesit en lateraan het ons met ‘n trap in die boot afgegaan in ‘n onderwater-area met vensters en kon ons die duiker wat vir die vissies kos gegee het, sien. Daar was dus ‘n redelike vuil venster tussen my en die duiker.

Views: 29

Albums: Corfu

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on September 10, 2013 at 8:31am

Beligting is mooi vir onderwater.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 9, 2013 at 9:31pm

Baie goed geplaas, mooi skerp foto.

Comment by Annelize Barnard on September 9, 2013 at 7:25pm

mooi

Comment by Piet Nel on September 9, 2013 at 7:17pm

Mooi een

Comment by Hennie Cronjé on September 9, 2013 at 6:04pm

Die kleure het goed uitgekom - baie mooi!

Comment by Pierre Hardinge on September 9, 2013 at 5:09pm

Pragtige foto

Comment by Tina le Grange on September 9, 2013 at 4:57pm

Baie dankie Pieter;  ek sal graag meer wil leer van die geheime van onderwater-fotografie

Comment by Pieter Steyn on September 9, 2013 at 2:31pm

mooi een

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html