Views: 107

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willem Kruger on July 10, 2013 at 8:01am

Dankie almal vir julle comments - ek het ook gehou van die eenvoud en kleur kontras toe ke die duiker sien.

@Prof Hennie, ja ek was 'n bietjie besig met die voorbereiding van my eerste APSSA paneel submission. Volgende is die ARPS se paneel vir Sept 2013 - so ek sal nie so bedrywig kan wees nie.

Comment by ArrA on July 9, 2013 at 2:57pm

Goed gevang.

Comment by Leone on July 9, 2013 at 11:13am

Baie Baie mooi

Comment by Pierre Hardinge on July 9, 2013 at 6:49am

Hierdie is 'n pragtige foto met mooi eenvoud, kontras en kleur ek ook mal oor die spasie voor die bokkie

Comment by Hennie Cronjé on July 9, 2013 at 6:20am

Bly om jou terug te sien! Hierdie is 'n pragtige foto met mooi eenvoud, kontras en kleur.

Comment by Piet Nel on July 9, 2013 at 5:32am

Uitstekend Willem

Comment by Pieter Steyn on July 9, 2013 at 5:28am

mooi een

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html