Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Sunday

Pragtig Frans. Jy kan nog meer fokus op hom kry as jy die foto portret formaat krop maar soos jy die hier het is WOW, veral op VS

Comment by Frans van Heerden on Saturday

Dankie vir die komplimente. Die foto is in die Kruger wildtuin geneem

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 8, 2018 at 1:22pm

pragtig

Comment by Ferdinand van der Merwe on December 8, 2018 at 8:36am

Nie geweet hulle vang sulke groot visse nie waar was die vangs?

Comment by Hennie Cronjé on December 8, 2018 at 7:10am

Uitstekend! Dis 'n besondere foto so met sy vangs. Die foto is ook baie goed uitgevoer met goeie komposisie. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on December 8, 2018 at 5:17am

Baie mooi met sy groot vis wat so hang

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html