Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rean3 Keuler-Nortje yesterday

Baie mooi nostalgies

Comment by Johan Ayres on Sunday

Superskerp, pragtige kleure en uitstekende komposisie gee aan jou 'n baie, baie mooi foto ... weereens.

Comment by Josef Steyn on Sunday

Baie mooi skerp regdeur Michiel emnwonderlike diepteperspektief.

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Pragtig! Die flertswolkies en laat-namiddag lig doen die ding. My eie fotos van Dwarsvlei is ongelukkig in baie harder lig geneem.

Comment by Susan on Sunday

PUIK FOTO, mooi komposisie en kleure en super mooi focus. Weet van soortegelyke foto's wat al Salon Landskap afdelings gewen het. PRAGTIG Michiel.

Comment by Rika Schoeman on Sunday

Pragtig toneel Michiel, laat mens sommer met baie heimwee na die dae van die melktrein.

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Fantasties.

Comment by Pine on Sunday

ń Puik stukkie werk Michiel, komposisie uitstekend en fokus diepte baie vanpas. WD!!

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

So eg Karoo as wat kan kom - pragtig! Die komposisie, lig en kleure is uitstekend. Ook mooi skerp. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on Sunday

Mooi diepte en ek is bly jy het die bord ingesluit, pragtige foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html