Views: 18

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Dankie Dine, Christa en Tersia.

Comment by Tersia Weitsz on Sunday

Ja, sien jou dwergie ook Gerrie, dis pragtige wolke

Comment by Christa Snyman on Saturday

Baie oulik en mooi, Gerrie - hy is verseker daar!

Comment by Dine Potgieter on Saturday

Baie mooi - dink ek sien hom.

Comment by Gerrie Lambrechts on December 8, 2018 at 4:50pm

Dankie Donald en Ferdinand.

Comment by Ferdinand van der Merwe on December 8, 2018 at 8:33am

Ek sien die gesig        Goed raakgesien

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 8, 2018 at 8:07am

mooi , lyk soos Kersvader wat kyk waar rednose is

Comment by Gerrie Lambrechts on December 8, 2018 at 7:44am

Baie dankie Hennie.  Sal so maak.

Comment by Hennie Cronjé on December 8, 2018 at 7:18am

Dis pragtig, veral die wolke. Die boom links onder was 'n goeie idee en pas goed in. Jy kan net die geel in die hoek ook swart verf. Verder 'n baie mooi en suksesvolle foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html