early days of radio...................................._MG_9756

Views: 14

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 29, 2020 at 4:56pm

Baie goed geneem.

Comment by Johan Ayres on June 29, 2020 at 4:17pm

Pragtige bokeh.

Comment by Josef Steyn on June 29, 2020 at 4:17pm

Donald, ivm met die rooi toring by my foto. Jy is reg as die foto as 'n suiwer 'kunsfoto' beoordeel word. Ek het dit egter in die foto gelaat omdat dit vir my konteks aan die foto gee. Dit plaas die foto dus meer in die kategorie van 'n PJ foto as kunsfoto.

Comment by Josef Steyn on June 29, 2020 at 4:08pm

Dit is nou regtig uit die oude doos. Dankie vir die herinnering aan die ou dae. Pragtige foto met mooi agtergrond.

Comment by Hennie Cronjé on June 29, 2020 at 3:22pm

Vaaaagweg onthou ek nog so iets. Dit moet baie oud wees. Jy het dit baie mooi gefotografeer met 'n goeie en mooi agtergrond. Mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html