Met Gustav se vintage verwerking gedoen.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 11, 2018 at 1:24pm

JJ op volgrootte is hulle  gesigte mooi skerp

Ek hou van die verwerking

Indien moontlik, kon jy net klein bietjie meer spasie gelaat het sodat sy  skoen nie effe afgesny is nie.

Comment by Susan on August 10, 2018 at 10:20pm

Ja nee, dit lyk regtig soos 'n ou foto wat iewers uit 'n skoenbox kom onder uit die gangkas. MOOI VERWERK

Comment by Christa Snyman on August 10, 2018 at 9:45pm

Baie oulik.

Comment by Magda vd Merwe on August 10, 2018 at 9:06pm

Baie mooi JJ

Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 8:31pm

Lief dit...pragtig JJ die foto lyk baie oud.

Comment by Pieter Steyn on August 10, 2018 at 6:18pm

Baie goed verwerk JJ mooi

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 6:04pm

Dis nogal vrek oulik gedoen! WD JJ

Comment by Tersia Weitsz on August 10, 2018 at 5:22pm

Mooi gedoen JJ

Comment by Gerrie Lambrechts on August 10, 2018 at 5:19pm

Goeie vintagre, tog dink ek die twee kon bietjie skerper wees.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html