The temple of Edfu near the City of Aswan on the West bank of the Upper Nile in Egypt. Please take note of the well preserved Palm Columns and the falcon left of the entrance which has bearing. Edfu is one of the Architectural wonders of the ancient Egyptian world. The temple, was dedicated to the falcon God Horus. It was built between 237 and 57BC during the Ptolemaic period

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on April 19, 2018 at 10:37pm

Skitterende foto Gabriel, jy het 'n baie goeie oog vir argitektuur, dis baie duidelik.

Comment by Christa Snyman on April 19, 2018 at 9:08pm

Gabriel, ek kon nie ophou kyk na dié ongelooflike foto nie. Dis wonderlik dat dit behoue gebly het en al die detail op die pilare en mure nog so pragtig is. Dankie vir die verskriklike interessante inligting. Pragtige foto!

Comment by Tina le Grange on April 19, 2018 at 6:51pm

Mooi sy-beligting Gabriël; baie goeie tema-foto

Ek hou ook van die herhalings

Comment by Hennie Cronjé on April 19, 2018 at 5:55pm

Ongelooflik! Baie dankie vir jou beskrywing. Dit gee baie betekenis aan die foto. Mens staan net verstom oor sulke strukture en ek dink dit moet 'n geweldige indruk op jou maak as jy dit in lewende lywe sien.

Comment by jan jordaan on April 19, 2018 at 3:53pm

OOOOOO DIS NOU DEM MOOI 

Comment by Willie Schoombee on April 19, 2018 at 3:31pm

Lyk na ñ tempel met mooi versierings Gabriel en perspektief kom sterk deur in die foto. WD! Inligting interessant.

Comment by Rika Schoeman on April 19, 2018 at 3:21pm

Die mense vertoon selfs klein teenoor die beeld van die valk. Kan my kwalik indien hoe groot dit regtig moet wees. Pragtig Gabriel!

Comment by Anita du Toit on April 19, 2018 at 1:54pm

Dis goed dat daar mense staan vir perspektief.. dis enorm!! Mooi foto Gabriel!

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 19, 2018 at 1:14pm

pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on April 19, 2018 at 12:29pm

Baie mooi.  Ek kan my verkyk en net wonder hoe het hulle die pilare so gekry.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html