hierdie pragtige klavier (AVILL AND SMART LIMITED LONDON) behoort aan 'n vriendin

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 14, 2019 at 9:37pm

Mooi foto van ń pragtige ou klavier

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:26pm

Baie mooi!

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2019 at 4:05pm

Die kerfwerk op die klavier is pragtig. 'n Erfstuk om te koester.

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 2:20pm

Baie interessant. Hier wonder ek of die kleurweergawe nie beter sal werk nie? Die rede is dat die klavier in homself min kontras het en die ou klaviere dikwels van baie mooi hout gemaak is.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 1:36pm

Baie mooi geneem. Ons familie klavier staan by Tina en lyk nogal so, dit is van Akkerhout.

Comment by Willie Schoombee on March 14, 2019 at 1:21pm

Vida pragtige foto van die ou dame, sy lyk nog nie na 100 nie. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on March 14, 2019 at 9:40am

Hy lyk nog in goeie orde.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html