Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on December 24, 2019 at 5:08pm

yohhhh...weet nie hoe kry jy n superbike met daai spoed so mooi skerp nie....jy en die bike en die kameraspoed was vinnig wg!!!

Comment by Neville Hein on December 23, 2019 at 8:26pm

Foto is mooi skerp en die wiele wys beweging - pragtig Gawie.

Comment by Hennie Cronjé on December 23, 2019 at 4:16pm

'n Pragtige en baie goeie aksiefoto. Mooi skerp met effense blur van die agtergrond. Dis ook 'n mooi skoon agtergrond. Die kleure is ook mooi helder met goeie beligting. Baie mooi!

Comment by gabriel parsons on December 23, 2019 at 1:21pm

Prag foto Gawie

Comment by Johannes on December 23, 2019 at 1:09pm

 Well done my vriend Skerp

Comment by Josef Steyn on December 23, 2019 at 12:28pm

Baie mooi Gawie.

Comment by Mark on December 23, 2019 at 11:37am

Mooi sport foto

Comment by Vida van Schalkwyk on December 23, 2019 at 9:49am

perfekte foto, gawie - wowww!!!

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html