Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 15, 2019 at 8:23am

Dankie Willie, JJ, Josef, Tina en Pine.

Comment by Pine on May 14, 2019 at 7:10pm

Interessante komposisie wat baie goed werk. Pragtige foto Gerrie!

Comment by Tina le Grange on May 14, 2019 at 6:11pm

Ek stem saam my sussie; treffend met die kleure en tekstuur op die water.

Goed raakgesien!

Comment by Josef Steyn on May 14, 2019 at 5:21pm

Gaan na 'n abstrakte beeld toe Gerrie. Mooi.

Comment by JJ on May 14, 2019 at 4:05pm

Hierdie is pragtig !

Comment by Willie Schoombee on May 14, 2019 at 2:56pm

Ek stem saam Gerrie die abstraktheid trek beslis aandag en vertoon baie goed. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 14, 2019 at 2:41pm

Dankie Hellen, Gabriel, Tersia, Rika, Hennie en Elna.

Comment by Elna Geringer on May 14, 2019 at 2:35pm

Sjoe Gerrie, dis ongelooflik mooi. Hierdie foto wys net dat weerkaatsings nie altyd net sukses behaal in seep gladde omstandighede nie. BGG en jy magmaar trots wees hier op

Comment by Hennie Cronjé on May 14, 2019 at 2:08pm

Die beste van die drie!!!  Hierdie foto laat iets aan die verbeelding oor en het 'n kunstige inslag. Baie mooi en baie goed gedoen!

Comment by Rika Schoeman on May 14, 2019 at 2:04pm

Die tekstuur op die water skep 'n baie interessante weerkaatsing Gerrie en ek hou baie daarvan. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html