Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2019 at 7:00am

Dankie Tina, Magda en Willie.

Comment by Willie Schoombee on May 17, 2019 at 6:53am

Die volle spektrum wat jy hier in jou komposisie ingesluit het Gerrie. Heel interessant.

Comment by Magda vd Merwe on May 16, 2019 at 9:53pm

Sjoe Gerrie jou foto is besonders mooi. WG

Comment by Tina le Grange on May 16, 2019 at 6:06pm

Gerrie hier het jy lyne; vertikaal en horisontaal, sirkels, vierkante, ens.

Baie mooi skerp

Interessant dat die argitekte nie 'n eenvormige styl geskep het nie - hulle wys 'n verskeidenheid.

Goed raakgesien

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2019 at 5:05pm

Dankie Tersia, Josef, Elna, Hennie en Rika.

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2019 at 3:40pm

Die groen breek die wit van die gebou en brug en verskaf die nodige kontras. Baie interessant Gerrie.

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2019 at 3:22pm

Jou idee was goed om verskeie oorbrüe na mekaar af te neem. Mooi skerp met goeie beligting. Maar ongelukkig is die agtergrond bietjie vol. Die kontras tussen die gebou regs agter en die wit lug maak die gebou visueel sterk. Maar die foto is goed uitgevoer en daar is baie om na te kyk.

Comment by Elna Geringer on May 16, 2019 at 1:42pm

'n Baie mooi plek omtrent op ons voorstoep en ons weet nie daarvan nie. Dankie dat jy deel Gerrie

Comment by Josef Steyn on May 16, 2019 at 10:39am

Skerp, interessant en met uitstekende beligting. Die lug is dalk 'n bietjie te wit maar dit pla my nie. Dit werk goed om kontras te verskaf.

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2019 at 10:17am
Pragtig Gerrie, ek hou daarvan dat jy die gebou so stukkkie vir stukkie afneem en al die interessante goed wys

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html