Ek moes redelik zoom. Ons is nie naby die gebou verby nie.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2019 at 9:25am

Dankie Johan, Elna, Rika, Tersia, Pine en Willie.

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 7:13am

Gerrie mooi eenvoud en goed gefokusde foto. WD!

Comment by Pine on May 15, 2019 at 7:16pm

Baie goeie foto geneem Gerrie.

Comment by Tersia Weitsz on May 15, 2019 at 4:29pm
Ek hou van wat jy hier gedoen het Gerrie
Comment by Rika Schoeman on May 15, 2019 at 3:12pm

Baie goed gedoen Gerrie!

Comment by Elna Geringer on May 15, 2019 at 12:55pm

Aaahhhhh......ek het gewonder waar is die "naby" skote. Oulik Gerrie

Comment by Johan de Beer on May 15, 2019 at 12:24pm
Baie mooi foto
Comment by Gerrie Lambrechts on May 15, 2019 at 11:51am

Dankie Hennie, Josef en Tina.

Comment by Tina le Grange on May 15, 2019 at 11:50am

Gerrie, ek weet hoe ver ons vanaf hierdie gebou gestaan het met die toringkies en die fokus is pragtig skerp met goeie eenvoud en lyne - horisontaal, vertikaal en driehoek.

Pragtig!!

Comment by Josef Steyn on May 15, 2019 at 10:39am

Mooi foto maar argitektonies hou ek niks daarvan nie. Dit pas vir my glad nie by die res van die gebou nie. Klomp driehoeke en 'n diamantvorm wat 'n mens selde sien.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html