Die reëndruppeltjies het so om die roosblaar gevorm.

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on September 19, 2018 at 9:10am

BAIE MOOI WD 

Comment by Hennie Cronjé on September 17, 2018 at 6:28pm
Dis pragtig! Mooi eenvoud en kontraste. Nou 'n lessie oor druppels. 'n Druppel het 2 fokusvlakke. Die een naaste aan jou is die binnekant van die druppel. Dit fokus saam met die druppel se voorste oppervlakte. Die tweede is die rand van die druppel, wat 'n fraksie verder lê. As mens die heel vlakste velddiepte gebruik, kan mens tussen die twee onderskei. Dis wat jy hier gedoen het met die binnekant in fokus, maar nie die druppel se rand nie. Om albei skerp te kry, moet mens óf 'n groter velddiepte gebruik, óf 2 foto's neem en afsonderlik fokus. Dan voeg mens hulle saam in Photoshop.
Comment by Josef Steyn on September 17, 2018 at 6:17pm

Die hoofdruppel mooi skerp Chrissie. Die drietjies regs sal op hul eie ook 'n mooi foto maak.

Comment by Pieter Steyn on September 17, 2018 at 6:16pm
Baie mooi een met die fokus op die druppel
Comment by Dawid Roos on September 17, 2018 at 5:21pm

Mooi gesien en geneem..

Comment by Tersia Weitsz on September 17, 2018 at 4:40pm

Fokus op druppel is baie mooi Chrissie

Comment by Willie Schoombee on September 17, 2018 at 4:32pm

Dit is baie mooi Chrissie, veral jou fokus op die groot druppel, mooi eenvoud en pragtige agtergrond. Jy gaan dalk meningsverskille kry oor die blaar se fokus.

Comment by Magda vd Merwe on September 17, 2018 at 3:11pm

Pragtige foto Chrissie

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html