Eenvoud

Hotel se embleem
Ek weet nie hoekom die lyne regs nie reguit is nie.
1/60 sek
Fokale lengte 8.8mm
f/4.5
ISO-200
Canon PowerShot SX60 HS

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on Thursday

Tina, dis treffend en het dadelik my aandag getrek. Puik foto.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Ek wonder ook oor die lyne regs, dit lyk amper asof die embleem op 'n doek gewerk is. Nietemin 'n mooi helder element met baie goeie fokus Tina

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Uitstekende foto, Tina!

Comment by gabriel parsons on Wednesday

Baie pragtig Tina

Comment by Tersia Weitsz on December 6, 2017 at 12:20pm

Skitterend Tina

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2017 at 12:03pm

Tina dit is pragtig en baie goed uitgevoer. Ontwerp uit die boek uit!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2017 at 10:02am

Pragtig.  Ek het ook ietsie teen ’n muur afgeneem sal later plaas.

Comment by Josef Steyn on December 6, 2017 at 10:00am

Absoluut treffend Tina en 'n wonderlike ontwerp.

Comment by Magda vd Merwe on December 6, 2017 at 9:36am

Tina dis nou n pragtige foto, wat jy goed geneem het.

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2017 at 9:18am

Pragtig! Hier is eenvoud, maar die sirkelmotief met die herhaling van lyne staan voorop. Dis 'n uitstekende ontwerp en foto.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html