Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on August 25, 2019 at 9:05pm

Baie dankie vir die terugvoer Hans, Mark, Hennie, Rika, Pine, Josef en Tina

Comment by Tina le Grange on August 24, 2019 at 2:12pm

Carl ek hou ook van die atmosfeer, bokkies wat hom sowaar dophou en die voorvoet in die lug.

Genoeg spasie regs.

Bly saam met jou dat jy hierdie toneel gesien het.

Comment by Josef Steyn on August 23, 2019 at 6:16pm

Treffende atmosfeer Carl.

Comment by Pine on August 23, 2019 at 5:13pm

Baie Mooi Carl en ook ń spesiale oomblik mooi vasgevang!

Comment by Rika Schoeman on August 23, 2019 at 4:48pm

Die atmosfeer van die foto is treffend Carl! Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on August 23, 2019 at 1:14pm

Pragtig! Die donker leeu verskaf goeie eenvoud en kontras, teenoor die ligte agtergrond. Baie mooi lig op die toneel met die bokke wat effe versluier is. Mooi skerp ook. Baie goed gedoen - 'n uitstekende foto!

Comment by Mark on August 23, 2019 at 1:12pm

Baie mooi foto.  Wat het die ligte kolle veroorsaak. By die springbokke en teen die heuwel, dit trek bietjie mens se aandag af. Maar verder baie mooi beweging gevang.... stof agter die voorvoet ..mooi

Comment by Hans Myburg on August 23, 2019 at 9:15am

Dit is baie mooi .Die lig maak die foto besonders.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html